Sarie Marais
[bewerken]
Sarie Marais
My Sarie Marais is so ver van my hart, Maar [D7] 'k hoop vir haar weer [G] te sien. Sy heb in die wijk van die [C] Mooi [E7] Rivier [Am] gewoon, Nog [D7] voor die oorlog be- [G] -gin Refr: O [Am] bring my [D7] trug na die [G] ou Transvaal Daar waar my Sarie [D] woon, [D7] Daar [G] onder in die mielies bij die [C] groen [E7] doring- [Am] -boom [D7] Daar woon my Sarie Marais [D7] Daar [G] onder in die mielies bij die [C] groen [E7] doring- [Am] -boom [D7] Daar woon my Sarie Marais Ek was so bang, dat die Kakies my sou vang En ver oor die see wegstuur: Toe vlug ek na die kant van die Upingtonse Zand Daar onder langs die grote rivier. Verlossing het gekom en die huistoe gaan was daar, Trug naar di ou Transvaal: My lievelingspersoon sal seker ook daar wees, Om my met 'n kus te beloon.

